Geseënd Is Julle Bybelstudie (Sagteband)
R99,43
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638008395
Categories: Algemeen, Bybelstudie, Paperback
Description
Wat gebeur nadat jy besef en aanvaar Jesus het jou inderdaad gekies? Wanneer ons aan Hom behoort, kry ons nie net ’n nuwe identiteit nie; ons word in ’n nuwe realiteit ingelei – een wat eg, kragtig en lewensveranderend is.
Geseënd is julle is ’n interaktiewe Bybelstudie in 8 sessies vir individue of kleingroepe gebaseer op die tweede reeks van die aanlyn TV-reeks The Chosen. Hierdie studie stel beide die Ou en Nuwe Testament op ’n vars en verstaanbare manier bekend. Elke studie is gebaseer op ’n episode van die reeks en bevat:
- ’n dieper studie van God se karakter, krag en beloftes met Jesus se Bergpreek as raamwerk.
- Skrifgedeeltes en aanhalings uit elke episode.
- Bybelteks as agtergrond vir die studie.
- Breedvoerige inligting oor karakters.
- Addisionele brokkies insiggewende Bybel-inligting.
- Leidende vrae vir nadenke en bespreking vir individue of groepe.
Additional information
| Dimensions | 10 × 244 × 170 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Shipping & Delivery
Related products
77 Bible Word Searches for Kids (Paperback)
10 in stock
R50,22
A Giant Headache: The Story of David and Goliath (Paperback)
10 in stock
R49,21
Amplified Outreach Bible (Paperback)
10 in stock
R241,05
CSB Outreach Large Print Bible (Paperback)
10 in stock
R230,00
I’m Going to Give You a Bear Hug! (Paperback)
10 in stock
R79,35
Wanneer God Stilbly: ‘n 7-week-Bybelstudie oor Job (Sagteband)
10 in stock
R99,43
