Jesus Luister: 100 Mini-oordenkings vir Dankbaarheid en Vreugde (Sagteband)
R39,17
10 in stock
In Jesus luister: 100 mini-oordenkings vir dankbaarheid & vreugde neem Sarah Young jou op ‘n reis van 100 dae om al die seëninge uit te ken wat God elke dag oor jou lewenspad strooi.
Deur hierdie reis saam met haar te onderneem, sal jy:
• agterkom dat geen vreugde volledig is as jy nie daavoor dankbaar is nie
• ‘n fondament van dankbaarheid in jou hart vestig
• op die uitkyk wees vir al die skatte wat God daagliks op jou pad sit
• die seëninge wat jy voorheen misgekyk het, begin raaksien
• groter dankbaarheid begin toon vir God se genade
• meer bewus raak van al die ander seëninge wat God ook voorsien
• vreugde ervaar
Kenmerke:
• 152 mm x 107 mm, sagteband
• 10-punt lettergrootte
| Dimensions | 8 × 152 × 106 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Related products
Amplified Outreach Bible (Paperback)
10 in stock
Bible Story Coloring And Activity Book (Paperback)
10 in stock
Bible Word Searches (Paperback)
10 in stock
Clever Cub Learns About Love (Paperback)
10 in stock
CSB The Invitation New Testament (Paperback)
10 in stock
Perspektief op die Heilige Gees (Sagteband)
10 in stock
Wanneer God Stilbly: ‘n 7-week-Bybelstudie oor Job (Sagteband)
10 in stock
