My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters (Sagteband)
R129,56
10 in stock
Inspireer meisies om God se Woord in hulle harte vas te lĂȘ deur 40 Skrifbeloftes in te kleur!
Die 40 volblad-illustrasies in My gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir dogters stel dogters tussen die ouderdomme van 5 en 8 bekend aan die kosbaarste beloftes wat God vir sy kinders het. Die inkleurboek bevat ook 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenketikette wat ingekleur en uitgeknip kan word â perfek om iemand se dag op te kikker.
âą Bekende Bybelverse sal 5- tot 8-jarige dogters bekendstel aan van God se kosbaarste beloftes vir sy kinders.
âą 40 volblad-illustrasies.
âą 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette om in te kleur.
⹠Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
âą Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.
âą Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Favorite Bible Verses Coloring for Girls.
Related products
Amplified Outreach Bible (Paperback)
10 in stock
CSB Outreach New Edition (Paperback)
10 in stock
Elijah, Bible Study Book: Faith and Fire: 7-Session Bible Study (Paperback)
10 in stock
God Se Wil Vir Jou Lewe – 31 Studies (Sagteband)
10 in stock
Kolossense Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
The Unexplainable Church: Reigniting The Mission Of The Early Believers: A Study Of Acts 13-28 PB
10 in stock
Wanneer God Stilbly: ‘n 7-week-Bybelstudie oor Job (Sagteband)
10 in stock
