77 Bybelbeloftes Wat Elke Kind Moet Ken (Sagteband)
R49,21
10 in stock
Plant die saadjies van die Skrif op ’n kreatiewe en kleurvolle manier in jou kinders se hart!
77 Bybelbeloftes wat elke kind moet ken sal kinders tussen 5 en 8 help om 77 sleutelverse uit die Skrif op ’n prettige manier te memoriseer. Omdat herhaling die sleutel tot memorisering is, maak hierdie hulpmiddel die memorisering van die Skrif so maklik soos 1 – LEES dit, 2 – SKRYF dit en 3 – KLEUR dit in! Eers lees kinders die vers, dan skryf hulle dit uit en dan kleur hulle die kreatief ontwerpte vers in. ’n Aftik-lys agterin maak dit maklik om af te merk watter verse die kind ken.
Hierdie boekie is ideaal vir gebruik in Sondagskole en waar tuisonderrig ’n Christelike kurrikulum volg.
- Ideaal vir gebruik in Sondagskole en waar tuisonderrig ’n Christelike kurrikulum volg.
- Help kinders tussen die ouderdomme van 5 en 8 om 77 Skrifverse deur herhaling te memoriseer.
- ’n Aftik-lys agterin maak dit maklik om af te merk watter verse die kind ken.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel 77 Bible Promises Every Kid Should Know.
Related products
A Giant Headache: The Story of David and Goliath (Paperback)
10 in stock
Amplified Outreach Bible (Paperback)
10 in stock
Clever Cub And The Easter Surprise (Paperback)
10 in stock
CSB Outreach Large Print Bible (Paperback)
10 in stock
CSB Outreach New Edition (Paperback)
10 in stock
CSB The Invitation New Testament (Paperback)
10 in stock
Ewige beloftes: ’n 6-week-Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
Ons Vader Bybelstudie: ‘n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)
10 in stock
