Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek (Sagteband)
R39,17
10 in stock
Stormie Omartian se boeke het al baie mense se lewens aangeraak en hulle gehelp om die krag van gebed te ervaar. Die hartroerende en kragtige gebede in Kragtige gebed deur God se Woord – Gebedeboek is saamgestel uit haar boek Kragtige gebed deur God se Woord.
Lesers sal deur hierdie boek God se stem en leiding ervaar van Genesis deur die Ou Testament tot by Jesus se lewe saam met die dissipels in die Nuwe Testament. Elke gebed van Stormie bring vir die lesers beskerming, persoonlike leiding en krag uit die Skrif en gee vir hulle bemoediging om elke dag vir God te leef. Hierdie handige boekie in sakpas-formaat is ideaal om mee te reis, in ’n handsak of tas te sit of om langs die bed te hou om soggens en saans daaruit te lees.
Kragtige gebed deur God se Woord – Gebedeboek is ’n wonderlike geskenk vir elke gelowige.
| Dimensions | 8 × 150 × 98 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Related products
77 Bible Word Searches for Kids (Paperback)
10 in stock
Amplified Outreach Bible (Paperback)
10 in stock
Clever Cub And The Easter Surprise (Paperback)
10 in stock
CSB Outreach Large Print Bible (Paperback)
10 in stock
Geseënd Is Julle Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
The Bible Study Part One: Old Testament (Paperback)
10 in stock
The Bible Study Part Two: New Testament (Paperback)
10 in stock
