Die Boodskap Oseaan Sagteband Bybel
R400,74
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638010190
Categories: Boodskap Vertaling, Paperback, Standard Bible
Description
Die Bybel is die plek waar ons God hoor praat, waar mense sy boodskap kan hoor. Deur Die Boodskap praat die woord van die lewende God vandag helder en duidelik met ons in maklik verstaanbare taal.
Die Boodskap:
- kommunikeer die onveranderlike Woord van God in gemaklike, hedendaagse Afrikaans
- is volledig vanuit die oorspronklike tale vertaal
- bevat versnommers wat naslaan en memorisering vergemaklik
- bied ’n vars perspektief op die Bybelse boodskap soos dit deur die eeue behoue gebly het
Die Boodskap is ’n kragtige instrument tot groter begrip van die Woord van God. Dit sal opnuut en helder spreek tot die hart en denke van elke leser!
- 10-punt lettergrootte
- Enkelkolom-uitleg
Additional information
| Dimensions | 44 × 240 × 165 cm |
|---|---|
| Audience | General |
| Language | Afrikaans |
| Stock | 10 |
| Author | Jan Van Der Watt,Stephan Joubert |
Shipping & Delivery
Related products
Amplified Outreach Bible (Paperback)
In stock
R241,05
Bible Sudoku: 100 Sudoku Puzzles from Beginner to Master with Solutions (Paperback)
In stock
R99,43
Experiencing the Heart of Jesus for 52 Weeks Bible Study Revised & Updated (Paperback)
In stock
R657,85
Geseënd Is Julle Bybelstudie (Sagteband)
In stock
R99,43
Ons Vader Bybelstudie: ‘n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)
In stock
R149,65
The Bible Study Part One: Old Testament (Paperback)
In stock
R281,22
The Gospel Of Mark Bible Study (Paperback)
In stock
R120,52
Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)
In stock
R189,82
