Pa’s & Seuns – Jou Verlede Bepaal Nie Jou Toekoms Nie (Afrikaans, Paperback)
R100,00 Original price was: R100,00.R70,00Current price is: R70,00.
Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daargestel het. God het pa’s gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en ’n voorbeeld vir hulle seuns te wees.
Angus Buchan moedig pa’s in Pa’s & Seuns aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Die boek moedig terselfdertyd ook seuns aan om hul verhouding met hulle pa te koester en so een van dié belangrikste gesinsbande te versterk.
Temas wat in Pa’s & Seuns bespreek word, sluit in: ’n pa se aanvaarding, rolmodelle, genade en respek, nederigheid teenoor hoogmoed, op- offering, wat maak iemand ’n pa en onversetlike liefde.
Pa’s & Seuns sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil hê hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê.
Dimensions: 210 x 149 x 14mm (L x W x T)
Format :Paperback
Pages :196
978-1-4316-1234-5
Related products
101 Seëninge Vir ’N Lied In Jou Hart (Boxed Cards)
1 in stock
101 Seëninge Vir ’N Vreugdevolle Lewe (Boxed Cards)
1 in stock
Damaged But Not Destroyed Study Guide: From Trauma To Triumph (Paperback)
1 in stock
Fear Gone Wild: A Story Of Mental Illness, Suicide, And Hope Through Loss (Paperback)
1 in stock
Friendship – 24 cards
1 in stock
- Sometimes God sends us angels disguised as friends
- I'm so glad that you are my friend
- Friends are the flowers in the garden of life
- Life is better with friends
- Great friends are the family that you choose
- A sweet friendship refreshes the soul - Proverbs 27:9
Hot Mess But I’m Blessed Ceramic Mug
2 in stock
Take Heart Inspiring Ceramic Mug
In stock
The Purpose Driven Life Devotional For Kids (Paperback)
In stock

Reviews
There are no reviews yet.