My KrapBybel: Jesus se Liefde (Ringbind)
R159,69
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638009958
Categories: Kinders, Kinders / 3-6 Jaar, Spiral-Bound
Description
Om oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!
In My KrapBybel: Jesus se liefde kan kinders tussen 3 en 6 jaar meer leer van die wonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus se liefde openbaar terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.
Die aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders inspireer om Jesus se liefde en omgee met ander mense te deel terwyl hulle hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel.
- Wonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus se liefde openbaar vir kinders tussen 3 en 6 jaar.
- Opwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede ontwikkel.
- Die aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.
- Spesiale pen ingesluit.
- Ringbind.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Love of Jesus Children’s Scratch Bible.
Additional information
| Dimensions | 15 × 205 × 175 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Shipping & Delivery
Related products
Be Rooted and Established in Love Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
Grace Blue Floral Large Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
He Has Made Everything Beautiful in Its Time Ivory Floral Large Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
I Sought the Lord and He Heard Me and Delivered Me from All My Fears A4 Wirebound Notepad
10 in stock
R169,74
Strength and Dignity Purple Floral Large Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
The Joy of the Lord Is My Strength Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
Vind Jou Vreugde in die Here Afrikaans Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
R129,56
With God Everything is Possible Chunky Hardcover Wirebound Journal with Elastic Closure
10 in stock
R149,65
