A Melhor Historia Do Mundo Portuguese (Paperback)
R25,11
10 in stock
Hierdie boekie vertel in breĆ« trekke verhale oor die skepping, Jesus se geboorte en werk op aarde, die opstanding en ook die hemelvaart. Tussendeur is daar gedeeltes wat as ān gesinsgesprek tussen ouers en kinders aangebied word. Op diĆ© manier word die waarhede van God se liefde en vergifnis prakties uit-gebeeld. Dit beantwoord ook kernvrae waaroor kinders dalk kan wonder.
Die belangrikste storie ooit vertel is veral nuttig in evangelisasiewerk, maar kan ook sommer net gebruik word om die goeie nuus met jou vriende en familie te deel. Die boekie het kleurryke illustrasies en is beskikbaar in agt tale: Afrikaans, Engels, Sotho, Xhosa, Zulu, Tswana, Kimwani en Portugees.
| Dimensions | 2 × 200 × 133 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock |
Related products
77 Bible Word Searches for Kids (Paperback)
10 in stock
A Giant Headache: The Story of David and Goliath (Paperback)
10 in stock
Bible Word Searches (Paperback)
10 in stock
Book Of Revelation Made Easy Series (Paperback)
10 in stock
Die Wapenrusting Van God (Sagteband)
10 in stock
Kolossense Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
The Bible Study Part One: Old Testament (Paperback)
10 in stock
The Bible Study Part Two: New Testament (Paperback)
10 in stock
