Verlos Deur Die Liefde (Sagteband)
R200,81
10 in stock
Dis 1850, in die middel van Kalifornië se goudstormloop, en Angel verwag niks anders as verraad van mans nie. Sy is reeds as kind in prostitusie gedwing en haar enigste oorlewingsisteem is die haat wat in haar brand. Dan ontmoet sy vir Michael Hosea. ’n Man wat sy Vader se hart soek in alles wat hy doen.
In Verlos deur die liefde luister Michael Hosea na God se opdrag: hy trou met Angel en het haar onvoorwaardelik lief. Stadig dring hy tot haar deur; breek deur die bitterheid tot haar hart begin sag word. Maar dit bring oorweldigende gevoelens van onwaardigheid en vrees. En dan vlug Angel. Terug na die duisternis, weg van haar man en sy deurdringende liefde. Sy is vreesbevange en besef haar enigste genesing moet kom van die Een wat haar nog liewer het as Michael Hosea. Die Een wat haar nooit ooit sal laat gaan nie.
Verlos deur die liefde is ’n roman oor God se onvoorwaardelike, oorvloedige liefde.
| Dimensions | 25 × 208 × 140 cm |
|---|---|
| Audience | Women |
| Language | Afrikaans |
| Stock | 10 |
| Author | Francine Rivers |
Related products
7 Feasts (Paperback)
In stock
Can You Trust the Bible? (Paperback)
In stock
Perspektief op die Heilige Gees (Sagteband)
In stock
The Armor Of God: Bible Study Book With Video Access (Paperback)
In stock
The Bible Study Part One: Old Testament (Paperback)
In stock
The Bible Study Part Two: New Testament (Paperback)
In stock
The Gospel Of Mark Bible Study (Paperback)
In stock
The Unexplainable Church: Reigniting The Mission Of The Early Believers: A Study Of Acts 13-28 PB
In stock
