Cards In Tin
101 Seëninge Vir ’N Vreugdevolle Lewe (Boxed Cards)
Impulse Items, Boxed Cards, Impulse Items, Boxes Of Blessings, Cards In Tin, Cards, Goodcraft Gifts, Winter Sales 2025
In stock
Original price was: R90,00.R63,00Current price is: R63,00.Wil jy ’n vriendin bemoedig wat deur ’n moeilike tyd gaan? Wil jy vir ’n geliefde wys jy gee om?
Die 101 teksverse en bemoedigende aanhalings in 101 Seëninge vir ’n vreugdevolle lewe is ideaal om ’n bietjie vreugde te bring vir ’n kosbare vriendin of geliefde. Gee die hele boksie net so as ’n geskenkie, of deel ’n bemoedigende kaartjie met enigeen wat ’n spesiale gedagte vir die dag nodig het.
Die 51 volkleur-kaartjies is verpak in ’n stewige boksie met ’n deksel.