2026 A4 Dagboek – Professionele Jaarbeplanner – Soek Julle Krag in die Here – Kunsleer

R350,52

Add R1204,72 to cart and get free shipping!

10 in stock

Estimated delivery dates: September 19, 2025 – September 23, 2025
SKU: 9780638010329 Categories: , ,
Description

Die A4 Professionele Jaarbeplanner 2026 is ’n omvattende dagbeplanner in A4-formaat, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het. Dit het ’n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van ’n halfuur elk. Die dagbeplanner het ’n kunsleer-omslag en ’n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in ’n jaar kan deurlees.

Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner:
• ’n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2026-Desember 2026) in A4-formaat
• ’n Bladsy per dag vir afsprake
• ’n Teksvers vir elke dag
• Plek vir elke dag se doen-lysie
• Onderaan elke dubbelbladsy is ’n mini-jaarkalender van 2026
• ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand
• ’n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel
• ’n Jaarbeplanner vir 2026 en 2027
• Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting
• Teksverse vir spesifieke behoeftes
• Beplanningsbladsye vir Januarie 2027
• 400 eenkleur-bladsye

Additional information
Dimensions 22 × 272 × 213 cm
Audience

Language

Stock

Shipping & Delivery