2026 Dagboek – Dagbeplanner – Leefstyl vir die Vrou – Hardeband
R290,25
10 in stock
Die Leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2026 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.
Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027
• Maandkalenders
• ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
• Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 221 x 163 mm, hardeband met merklint om jou plek te dui
Related products
Bible Stories Every Child Should Know (Hardcover)
10 in stock
BSB Berean Study Bible Blue (Hardcover)
10 in stock
CSB Apologetics Study Bible For Students (Hardcover)
10 in stock
CSB Kids Bible (Hardcover)
10 in stock
Easy To Read Bible: Practice Your Reading And Learn The Bible (Hardcover)
10 in stock
My LullaBible For Boys (Hardcover)
10 in stock
The Friend Who Forgives – Tales That Tell the Truth Book 3 (Hardcover)
10 in stock
The Storm That Stopped – Tales That Tell the Truth Book 10 (Hardcover)
10 in stock
