2026 Dagboek – Dagbeplanner – Leefstyl vir die Vrou – Kunsleer

R380,65

Your order qualifies for free shipping!

10 in stock

Estimated delivery dates: September 18, 2025 – September 22, 2025
SKU: 9781776477845 Categories: ,
Description

Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2026 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.

Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027
• Maandkalenders
• ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
• Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 214 x 160 mm, kunsleer-omslag met merklint om jou plek te dui

Additional information
Dimensions 25 × 214 × 160 cm
Audience

Language

Stock

Shipping & Delivery