2026 Dagboek – Professionele Jaarbeplanner – Die Here Is My Sterkte – Kunsleer met rits
R300,30
10 in stock
Die Professionele Jaarbeplanner 2026 is ’n omvattende dagbeplanner, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het. Dit het ’n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van ’n halfuur elk. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits. Dit het ook ’n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in ’n jaar kan deurlees.
Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner:
• ’n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2026-Desember 2026) in A5-formaat
• ’n Bladsy per dag vir afsprake
• ’n Teksvers vir elke dag
• Plek vir elke dag se doen-lysie
• Onderaan elke dubbelbladsy is ’n mini-jaarkalender van 2026
• ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand
• ’n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel
• ’n Jaarbeplanner vir 2026 en 2027
• Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting
• Teksverse vir spesifieke behoeftes
• Beplanningsbladsye vir Januarie 2027
• 400 eenkleur-bladsye
Related products
Baxter Undated Planner Aqua (Durable Synthetic Fibre Flexcover)
10 in stock
Baxter Undated Planner Premium Edition Green (Durable Synthetic Fibre Flexcover With Zip)
10 in stock
Baxter Undated Planner Red (Durable Synthetic Fibre Flexcover)
10 in stock
Be Strong in the Lord Navy Faux Leather Journal
10 in stock
ESV Black Frame Faux Leather Standard Bible
10 in stock
Seek the Lord and His Strength Grey Faux Leather Journal with Zipped Closure
10 in stock
Strength and Courage Brown Lion Faux Leather Journal
10 in stock
Trust Him Grey Faux Leather Journal
10 in stock
