2026 Joyce Meyer A5 Dagboek – Dagbeplanner – Kunsleer met Rits
R350,52
Add R5,15 to cart and get free shipping!
10 in stock
Estimated delivery dates: September 18, 2025 – September 22, 2025
SKU:
9781776477753
Categories: Dagbeplanners, Vroue / Joyce Meyer
Description
Die Joyce Meyer A5 Dagbeplanner 2026 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.
Die inhoud bestaan uit:
• Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
• Kalenders vir elke maand
• ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
• Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027
• Ekstra notabladsye agterin
• 225 x 172 mm, kunsleer, met ’n merklint om jou plek aan te dui
Additional information
Dimensions | 25 × 225 × 172 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Shipping & Delivery
Related products
2026 Dagboek – Dagbeplanner – Leefstyl vir die Vrou – Kunsleer
In stock
R380,65
2026 Dagboek – Dagbeplanner – Niemand Het ‘n Groter Liefde
In stock
R49,21
2026 Dagboek – Dagbeplanner – Soek Eers die Koningkryk van God
In stock
R49,21
2026 Joyce Meyer Dagboek – Dagbeplanner – Kunsleer
In stock
R290,25