2026 Joyce Meyer Dagboek – Dagbeplanner – Kunsleer

R290,25

Add R1500,00 to cart and get free shipping!

10 in stock

SKU: 9781776477777 Categories: ,
Description

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2026 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.
Die inhoud bestaan uit:
• Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
• Kalenders vir elke maand
• ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
• Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027
• Ekstra notabladsye agterin
• 180 x 120 mm, kunsleer, met ’n merklint om jou plek aan te dui

Additional information
Dimensions 23 × 180 × 120 cm
Audience

Language

Stock

Author

Shipping & Delivery