365 Dinge Wat Elke Man Moet Weet (Sagteband)

R29,13

Add R1500,00 to cart and get free shipping!

10 in stock

SKU: 9780638010824 Categories: , ,
Description

Elke man het soms woorde van wysheid of inspirasie nodig.

365 dinge wat elke man moet weet kombineer wysheid, insig en humor om mans te inspireer en te bemoedig op hul lewenspad. Onderwerpe sluit in:

  • Karakter, voorbeeld en integriteit
  • Sukses en selfbeeld
  • Finansies en besittings
  • Jou werk
  • Kommunikasie

365 dinge wat elke man moet weet is die ideale geskenk.

Additional information
Dimensions8 × 165 × 100 cm
Audience
Language
Stock
Shipping & Delivery