365 Dinge Wat Elke Vrou Moet Weet (Sagteband)
R29,13
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638010770
Categories: Geskenkboeke, Paperback, Vroue
Description
Elke vrou het soms woorde van wysheid of inspirasie nodig om haar deur die dag te dra.
365 dinge wat elke vrou moet weet kombineer wysheid, insig en humor om vroue te inspireer en te bemoedig op hul lewenspad. Onderwerpe sluit in:
- Geestelike lewe
- Selfbeeld
- Sukses en mislukking
- Geduld en mislukking
- Om ’n Christelike voorbeeld te stel.
365 dinge wat elke vrou moet weet is die ideale geskenk – of iets om jouself mee te bederf.
- 365 inspirerende aanhalings, gedagtes en teksverse vir vroue.
- 128 bladsye.
- Sagteband.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel 365 Things Every Woman Should Know.
Shipping & Delivery
Related products
Al Sou die Vyeboom Nie Bot Nie: Bybelstudie oor Habakuk Hersiene Uitgawe (Sagteband)
In stock
R89,39
Bible Word Searches (Paperback)
In stock
R99,43
Book Of Revelation Made Easy Series (Paperback)
In stock
R155,67
CSB Outreach New Edition (Paperback)
In stock
R99,43
Elijah, Bible Study Book: Faith and Fire: 7-Session Bible Study (Paperback)
In stock
R230,00
Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)
In stock
R189,82
