A Melhor Historia Do Mundo Portuguese (Paperback)
R25,11
10 in stock
Hierdie boekie vertel in breĆ« trekke verhale oor die skepping, Jesus se geboorte en werk op aarde, die opstanding en ook die hemelvaart. Tussendeur is daar gedeeltes wat as ān gesinsgesprek tussen ouers en kinders aangebied word. Op diĆ© manier word die waarhede van God se liefde en vergifnis prakties uitgebeeld. Dit beantwoord ook kernvrae waaroor kinders dalk kan wonder.
Die belangrikste storie ooit vertel is veral nuttig in evangelisasiewerk, maar kan ook sommer net gebruik word om die goeie nuus met jou vriende en familie te deel. Die boekie het kleurryke illustrasies en is beskikbaar in agt tale: Afrikaans, Engels, Sotho, Xhosa, Zulu, Tswana, Kimwani en Portugees.
| Dimensions | 2 × 200 × 133 cm |
|---|---|
| Audience | General |
| Language | Portuguese |
| Stock | 10 |
Related products
Al Sou die Vyeboom Nie Bot Nie: Bybelstudie oor Habakuk Hersiene Uitgawe (Sagteband)
In stock
CSB Outreach New Edition (Paperback)
In stock
CSB The Invitation New Testament (Paperback)
In stock
Die Wapenrusting Van God (Sagteband)
In stock
Experiencing the Heart of Jesus for 52 Weeks Bible Study Revised & Updated (Paperback)
In stock
Our Father: A Study of the Lord’s Prayer – 6-Week Bible Study (Paperback)
In stock
The Bible Study Part One: Old Testament (Paperback)
In stock
