Beloftes van God vir Vroue (Sagteband)
R59,25
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638008661
Categories: Beloftes Van God, Geskenkboeke, Paperback
Description
Wanneer dit voel of alles vir jou te veel word, is God se getroue beloftes daar om jou te verseker dat God getrou is en ons nooit in die steek sal laat nie.
Die Skrifbeloftes in Beloftes van God vir vroue, ’n pragtige sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk, sal elke vrou lei en verseker van God se beskerming en liefde. Die 30 temas – soos gebed, konflikhantering, onderskeidingsvermoë, troos, vergifnis, vertroue en vreugde – is alfabeties gerangskik sodat ’n tema maklik opgespoor kan word.
- ’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir vroue.
- 30 temas in alfabetiese volgorde.
- Tweekleur-drukwerk.
- Sagteband.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Promises from God for Women.
Shipping & Delivery
Related products
52 Weeks In The Word: A Companion For Reading / Bible / Year (Paperback)
In stock
R300,30
Al Sou die Vyeboom Nie Bot Nie: Bybelstudie oor Habakuk Hersiene Uitgawe (Sagteband)
In stock
R89,39
CSB Outreach Bible For Kids (Paperback)
In stock
R159,69
Experiencing the Heart of Jesus for 52 Weeks Bible Study Revised & Updated (Paperback)
In stock
R657,85
The Bible Study Part Two: New Testament (Paperback)
In stock
R281,22
The Bible Study Youth Edition: A 90-Day Study Of The Bible & How It Relates To You (PB)
In stock
R220,95
Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)
In stock
R189,82
