Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)
R149,65
10 in stock
As kinders van Die Aksie-Bybel gehou het, sal hulle mal wees oor Die Aksie-Bybel: Raai-raai-speletjie. Dit was nog nooit so lekker of maklik om die Bybel te leer ken nie.
Hierdie prettige speletjie bied:
• 99 kaartjies met 20 leidrade elk oor ʼn persoon, plek of voorwerp in die Bybel, asook Skrifverwysings om verdere Bybellees aan te moedig
• ’n Vinnige verwysing na waar die storie in Die Aksie-Bybel gevind kan word
• ’n Instruksiekaartjie met aanwysings vir 3 maniere waarop die speletjie gespeel kan word
Die kaartjies is geïllustreer deur Sergio Cariello, wat Die Aksie-Bybel geïllustreer het. Hierdie speletjie is ideaal om in die kar te speel op die langpad of sommer vir ’n speletjiesaand by die huis. Dit sal kinders se kennis van die Bybel op ’n prettige en interaktiewe manier verbreed.
Related products
Bolton Black Twist-Action Gel Pen with Blue Ink
10 in stock
Bolton Grey Twist-Action Gel Pen with Blue Ink
10 in stock
Bolton Pen Flat Cap With Silver Screen-Printed Logo
10 in stock
Bolton Pen Round Cap With Silver Screen-Printed Logo
10 in stock
Joy In His Presence Cards In Tin
10 in stock
Power From The Word Cards In Tin
10 in stock
Strength For A Woman’s Heart Cards In Tin
10 in stock
The Mark Of The Lion 3-In-1 (Boxed Set)
10 in stock
