Die Bybellennium: ‘N Eenvolumekommentaar (Hardeband)
R852,69
10 in stock
Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die Nuwe Lewende Vertaling vir predikante, studente en ernstige Bybellesers.
Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.
| Dimensions | 66 × 235 × 164 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Related products
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Groen Hardeband Verklarende Studiebybel
10 in stock
Amplified Holy Bible Large Print (Hardcover)
10 in stock
Amplified Study Bible Large Print (Hardcover)
10 in stock
CSB Every Day With Jesus Daily Bible Floral (Hardcover)
10 in stock
CSB White Hardcover Everyday Study Bible
10 in stock
My LullaBible For Boys (Hardcover)
10 in stock
The Storm That Stopped – Tales That Tell the Truth Book 10 (Hardcover)
10 in stock
