Die Krag van ’n Biddende Vrou Oordenkings (Sagteband)
R199,86
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
Description
Smag jy na ’n meer vervullende huwelik? Is daar areas in jou verhouding met jou man wat hoop en genesing nodig het? Die krag van ’n gelowige, biddende vrou kan nie oorskat word nie. Stormie Omartian bied verrykende insigte wat jou sal versterk en bemoedig terwyl jy vir jou huwelik bid.
Die krag van ’n biddende vrou oordenkings se 100 dagstukke deur topverkoper-outeur Stormie Omartian bied:
- Sielsverrykende oordenkings wat innerlike krag en vrede sal bring.
- Vars perspektief op die situasies en uitdagings wat jy elke dag in die gesig staar.
- Gebede wat fokus op jou eie behoeftes, gebede spesifiek vir jou man en gebede vir julle huwelik.
Wanneer jy jouself en jou man in gebed voor die Here bring, maak jy jou lewe oop vir al die liefde, genade en voorsiening wat God oor julle kan uitstort. Versterk julle huwelik deur elke dag die Heilige Gees se leiding te soek.
Additional information
| Dimensions | 16 × 210 × 150 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Shipping & Delivery
Related products
77 Memory Verses Every Kid Should Know (Paperback)
10 in stock
R50,22
CSB Outreach Large Print Bible (Paperback)
10 in stock
R230,00
CSB The Invitation New Testament (Paperback)
10 in stock
R29,13
Geseënd Is Julle Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
R99,43
Kolossense Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
R99,43
Ons Vader Bybelstudie: ‘n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)
10 in stock
R149,65
The Bible Study Part One: Old Testament (Paperback)
10 in stock
R281,22
