Die Name van Jesus Gebedsjoernaal (Sagteband)
R89,39
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638010046
Categories: Journals, Journals - Prompted, Paperback
Description
Wil jy graag ’n sterker, inniger verhouding met Jesus hê? ’n Mens bou jou verhouding met die Here deur tyd in sy teenwoordigheid deur te bring en Hom beter te leer ken.
Die Name van Jesus Gebedsjoernaal sal jou help nadink oor die Name van Jesus en sy karakter en jou help om ’n inniger persoonlike verhouding met Hom te bou. Hierdie gebedsjoernaal bevat:
- 31 inkleur-ontwerpe van die Name van Jesus waaronder Alfa en Omega, Brood van die Lewe, Bruidegom en Goeie Herder.
- ’n Kort beskrywing van elkeen van die Name en wat dit sê oor Jesus se karakter.
- Gedagtes om jou te laat nadink, met teksverse wat pas by die betrokke Naam van Jesus.
- Bladsye met lyntjies waar jy jou gedagtes of gebede kan neerskryf.
Shipping & Delivery
Related products
52 Weeks In The Word: A Companion For Reading / Bible / Year (Paperback)
In stock
R300,30
Amplified Outreach Bible (Paperback)
In stock
R241,05
Bible Sudoku: 100 Sudoku Puzzles from Beginner to Master with Solutions (Paperback)
In stock
R99,43
Book Of Revelation Made Easy Series (Paperback)
In stock
R155,67
CSB Outreach Bible For Kids (Paperback)
In stock
R159,69
Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)
In stock
R189,82
Wanneer God Stilbly: ‘n 7-week-Bybelstudie oor Job (Sagteband)
In stock
R99,43
