Die Name van Jesus Inkleurboek (Sagteband)
R129,56
10 in stock
Wie is Jesus vir jou? In die Bybel het Jesus baie Name: Herder, Koning, Bruidegom, Immanuel, Verlosser … Hierdie Name weerspieël sy karakter en wys dat Hy sy kinders liefhet – ook vir jou.
Dink na oor wat hierdie Name vir jou beteken met Die Name van Jesus inkleurboek. Die 45 ontwerpe vir volwassenes het elk ’n teksvers waaruit die Naam geneem is. Die volblad-illustrasies is op geperforeerde bladsye gedruk sodat dit maklik uitgeskeur kan word, met vyf bladsye met boekmerke om in te kleur en te deel.
• 45 volblad-illustrasies van die Name van Jesus, waaronder Alfa en Omega, Brood van die lewe, Bruidegom en Goeie Herder.
• 5 bladsye met boekmerke om in te kleur.
• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
• Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.
• Deel van Die Name van Jesus-produkreeks saam met ander inkleur-produkte en kaartjies.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Names of Jesus Coloring Book.
Related products
Al Sou die Vyeboom Nie Bot Nie: Bybelstudie oor Habakuk Hersiene Uitgawe (Sagteband)
10 in stock
Amplified Outreach Bible (Paperback)
10 in stock
Discerning the Voice of God Bible Study Revised: How to Recognize when God Speaks PB
10 in stock
Our Father: A Study of the Lord’s Prayer – 6-Week Bible Study (Paperback)
10 in stock
The Bible Study Part Two: New Testament (Paperback)
10 in stock
The Bible Study Youth Edition: A 90-Day Study Of The Bible & How It Relates To You (PB)
10 in stock
The Gospel Of Mark Bible Study (Paperback)
10 in stock
