Die Pad na Sukses (Sagteband)
R99,43
10 in stock
Volgens die wêreld se standaarde beteken sukses om ’n goeie werk hê, ’n eie besigheid, geld, roem en aansien. As ons dit nie het nie, voel ons soos ’n mislukking. Tog voel ons dikwels ongelukkig, onvervuld en eensaam al het ons hierdie dinge.
God wil hê jy moet suksesvol wees, maar sy definisie van sukses is nie dieselfde as die wêreld s’n nie. Trouens, God se hele manier van die sukses behaal wat vir ons ware vreugde bring, is heeltemal anders as die wêreld s’n – en dit is presies wat ons nodig het.
Die pad na sukses sal jou laat ontdek wat dit beteken om suksesvol te wees volgens God se standaarde. Op haar praktiese manier openbaar Joyce Meyer Bybelse waarhede wat ons sal help om ware en blywende sukses te behaal. Die tydlose wysheid in Die pad na sukses sal jou help om nuwe fokus in jou lewe te vind en op die pad te stap wat God vir jou bepaal het.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Pathway to Success.
| Dimensions | 7 × 208 × 140 cm |
|---|---|
| Audience | General |
| Language | Afrikaans |
| Stock | 10 |
| Author | Joyce Meyer |
Related products
Bible Sudoku: 100 Sudoku Puzzles from Beginner to Master with Solutions (Paperback)
In stock
Bible Word Searches (Paperback)
In stock
Our Father: A Study of the Lord’s Prayer – 6-Week Bible Study (Paperback)
In stock
The Armor Of God: Bible Study Book With Video Access (Paperback)
In stock
The Gospel Of Mark Bible Study (Paperback)
In stock
Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)
In stock
