Die Storie van Noag se Ark: ‘n Groot Vloed, ‘n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde SB
R35,15
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638003284
Categories: Kinders, Kinders / 3-6 Jaar, Paperback
Description
Die storie van Noag se ark: ‘n Groot Vloed, ‘n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde vertel die bekende Ou-Testamentiese Bybelverhaal van die mense se sonde, die groot vloed en God se genade.
Die kleurvolle illustrasies en prettige rym sal 3- tot 6-jariges bekoor terwyl hulle leer dat daar gevolge is vir ’n mens se keuses, hoe dit lyk om jou geloof uit te leef, wat ’n nuwe begin beteken en hoe lief God is vir alles wat Hy gemaak het.
Kinders sal op hierdie opwindende reis leer hoe om met hoop en liefde te leef terwyl hulle God beter leer ken.
- Die storie van Noag in prettige rym.
- Ideaal vir 3- tot 6-jariges.
- 24 Volkleur-bladsye.
Shipping & Delivery
Related products
CSB Outreach Large Print Bible (Paperback)
In stock
R230,00
Die Wapenrusting Van God (Sagteband)
In stock
R189,82
Experiencing the Heart of Jesus for 52 Weeks Bible Study Revised & Updated (Paperback)
In stock
R657,85
Ons Vader Bybelstudie: ‘n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)
In stock
R149,65
Our Father: A Study of the Lord’s Prayer – 6-Week Bible Study (Paperback)
In stock
R149,65
Perspektief op die Heilige Gees (Sagteband)
In stock
R79,35
The Bible Study Youth Edition: A 90-Day Study Of The Bible & How It Relates To You (PB)
In stock
R220,95
