Gevorm Deur God (Hardeband)
R99,43
10 in stock
God wil jou hart hĂȘ. Die hele Bybel is vol waarheid en werk in ons hart, maar die psalms is net besonders. Hulle raak nie net ons hart nie â hulle plaas ons hart op die voorgrond. Hulle nooi nie net ons emosies om op God se waarheid te reageer nie â hulle stel ons emosies ten toon.
Die psalms doen meer as om ons te leer. Ons ervaar alles wat dit leer. Ons hoor en ervaar die onbeskaamde uitroepe van smart, skaamte, berou, verlies, woede, ontmoediging en ontsteltenis. Maar wat hierdie gedigte â almal van hulle â so verstommend anders maak as die smart van die wĂȘreld is dat hulle almal ervaar word in verhouding tot die totaal alleenheersende God.
Hierdie boek is ân uitnodiging. God wil ons hart hĂȘ. Hy sal dit neem soos dit is. En dan, deur die inspirasie van die psalms, sal Hy dit vorm. Aanvaar sy uitnodiging om te kom.
| Dimensions | 10 × 182 × 120 cm |
|---|---|
| Audience | General |
| Language | Afrikaans |
| Stock | 10 |
| Author | John Piper |
Related products
Amplified Holy Bible Large Print (Hardcover)
In stock
CSB Apologetics Study Bible For Students (Hardcover)
In stock
CSB Every Day With Jesus Daily Bible Floral (Hardcover)
In stock
Easy To Read Bible: Practice Your Reading And Learn The Bible (Hardcover)
In stock
The Action Bible (Hardcover)
In stock
The Complete Jewish Study Bible (Hardcover)
In stock
With Me Always (Hardcover)
In stock
