God Is by My Waar Ek Ook Al Gaan: ‘n Inkleur Avontuur vir Kinders (Sagteband)
R129,56
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638010121
Categories: Inkleurboeke, Kinders, Paperback
Description
Is jy op soek na ’n inkleurboek met ’n positiewe boodskap? God is by my waar ek ook al gaan: ‘n inkleur avontuur vir kinders is ideaal! Elkeen van die 40 inkleurbladsye bevat illustrasies van oulike diertjies wat oor die wêreld reis, asook Bybelse waarhede wat jong kinders sal herinner aan God se sorg en liefde. Terwyl hulle inkleur, sal kinders al hoe meer bewus word dat God by hulle is, of dit nou in die ruimte of diep onder in die oseaan is. Daar is ook 10 bladsy met prentjies wat hulle kan inkleur en uitknip.
- 40 inkleurprente vir 3- tot 6-jariges.
- 10 bladsye met prentjies wat ingekleur en uitgeknip kan word.
- Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
- Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel God Is With Me Wherever I Go.
Shipping & Delivery
Related products
Book Of Revelation Made Easy Series (Paperback)
In stock
R155,67
CSB Outreach New Edition (Paperback)
In stock
R99,43
Die Wapenrusting Van God (Sagteband)
In stock
R189,82
Discerning the Voice of God Bible Study Revised: How to Recognize when God Speaks PB
In stock
R230,00
Ons Vader Bybelstudie: ‘n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)
In stock
R149,65
The Bible Study Part Two: New Testament (Paperback)
In stock
R281,22
Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)
In stock
R189,82
