Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament (Sagteband)
R159,69
10 in stock
Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament
’n Pragtige Bybel-storieboek vir 5- tot 8-jariges wat 30 klassieke verhale uit die Ou Testament op ’n onvergeetlike manier oorvertel – met interaktiewe aanlyn video’s wat kinders se aandag beslis sal vasvang!
’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat by die storie pas. Die boek en video’s is ontwerp om boeiend en interaktief te wees, en sal leer prettig en opwindend maak vir kinders terwyl hulle elke storie in die boek en die ooreenstemmende geanimeerde video’s geniet.
Elke storie fokus op belangrike waardes en karaktereienskappe soos goedhartigheid, vergifnis en moed. Deur hierdie stories sal kinders belangrike lewenslesse leer wat hulle vir jare sal bybly.
- 30 stories uit die Ou Testament, soos Noag en die ark, Moses, Rut en Naomi, Jona en die vis, en Daniël in die leeukuil.
- ’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat pas by die storie.
- 208 volkleur-bladsye.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Hey-O Stories of the Bible Old Testament.
Related products
77 Bible Word Searches for Kids (Paperback)
10 in stock
A Scary Choice: The Story of Daniel in the Lion’s Den (Paperback)
10 in stock
Clever Cub Learns About Love (Paperback)
10 in stock
CSB The Invitation New Testament (Paperback)
10 in stock
Ewige beloftes: ’n 6-week-Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
Geseënd Is Julle Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
Ons Vader Bybelstudie: ‘n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)
10 in stock
