In Genade en Dankbaarheid: 366 Oordenkings van Vreugde en Vrese (Hardeband)
R280,21
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
Description
Die geheim tot ’n gelukkige lewe is om met dankbaarheid te leef. Ontdek opnuut God se genade en kweek dankbaarheid in jou lewe namate jy leer om op God se oorvloedige seën in jou lewe te fokus.
Ontdek die wonder van God se genade met die 366 dagstukke van In genade en dankbaarheid: 366 Oordenkings van Vreugde en Vrese.
Elke dag bevat ’n toepaslike teksvers, ’n kort oordenking deur Carolyn Larsen en vrae om oor na te dink.
Hierdie dagstukke sal jou hart met genade vul wanneer jy die seën van God se liefde, vreugde en hoop in jou lewe herken.
- 366 oordenkings.
- Elke dag het ’n toepaslike teksvers, ’n kort oordenking en vrae vir nadenke.
- Hardeband.
- 388 tweekleur bladsye.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Gift of Grace and Gratitude.
Additional information
| Dimensions | 24 × 198 × 150 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Shipping & Delivery
Related products
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Groen Hardeband Verklarende Studiebybel
10 in stock
R400,74
Amplified Study Bible Large Print (Hardcover)
10 in stock
R893,87
Bible Stories Every Child Should Know (Hardcover)
10 in stock
R451,95
BSB Berean Study Bible Blue (Hardcover)
10 in stock
R2209,56
CSB Hardcover Grace Dyslexia Friendly Bible for Kids
10 in stock
R954,13
Die Bybel In Praktyk Rooi En Swart Hardeband Studiebybel
10 in stock
R702,04
Peace Joy Faithfulness (1 Fruits Of The Spirit Series)(Hardcover)
10 in stock
R99,43
Preaching And Preachers (Hardcover)
10 in stock
R622,70
