Klein Beertjie Bekommer Hom (Sagteband)
R35,15
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638010220
Categories: Kinders, Kinders / 3-6 Jaar, Paperback
Description
Leer jou kleinding dat God altyd vir sy kinders sorg!
In Klein Beertjie bekommer hom is Klein Beertjie baie bekommerd oor sy vriende. Mamma Beer gebruik Jesus se Bergpreek in Matteus 6:25-34 om Klein Beertjie te herinner dat ons kan vertrou dat God vir ons kan sorg. God is liewer vir ons as vir die voëls en die blomme – en hulle is glad nie bekommerd nie!
Hierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.
- Stel kinders bekend aan Jesus se Bergpreek (Matteus 6:25-34).
- Verseker kinders tussen 3 en 6 dat God vir hulle sorg.
- Sluit vrae in wat aansluit by die tema en kinders sal help om die waarheid hul eie te maak.
- 24 volkleur-bladsye.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub and the Case of the Worries.
Additional information
| Dimensions | 3 × 198 × 198 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Shipping & Delivery
Related products
77 Memory Verses Every Kid Should Know (Paperback)
10 in stock
R50,22
A Scary Choice: The Story of Daniel in the Lion’s Den (Paperback)
10 in stock
R49,21
Amplified Outreach Bible (Paperback)
10 in stock
R241,05
CSB Outreach Large Print Bible (Paperback)
10 in stock
R230,00
CSB The Invitation New Testament (Paperback)
10 in stock
R29,13
Ewige beloftes: ’n 6-week-Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
R129,56
The Gospel Of Mark Bible Study (Paperback)
10 in stock
R120,52
