Leer uit die Bybel: Kom Speel met Syfers Boek 3 (Sagteband)
R49,21
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638010626
Categories: Kinders, Kinders / 5-8 Jaar, Paperback
Description
Kinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende stories uit die Bybel, soos die storie van wat Dawid met net 1 klippie reggekry het en Jesus wat op die water na sy 12 vriende toe geloop het.
Leer uit die Bybel – Kom speel met syfers (Boek 3) nooi 5- tot 8-jariges om 5 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit speletjies in soos sudoku, telspeletjies en kleur in volgens syfers. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook pret met syfers het.
- Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders
- Bevat 5 bekende Bybelverhale
- Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos sudoku en telspeletjies
- Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees
- Help kinders om hulle syfervaardighede te verbeter terwyl hulle ook meer van die Bybel leer
- Kweek ’n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders
- Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis
- 32 volkleur-bladsye
- Sagteband
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let’s Play with Numbers (Book 3).
Shipping & Delivery
Related products
52 Weeks In The Word: A Companion For Reading / Bible / Year (Paperback)
In stock
R300,30
Book Of Revelation Made Easy Series (Paperback)
In stock
R155,67
CSB Outreach New Edition (Paperback)
In stock
R99,43
Elijah, Bible Study Book: Faith and Fire: 7-Session Bible Study (Paperback)
In stock
R230,00
Experiencing the Heart of Jesus for 52 Weeks Bible Study Revised & Updated (Paperback)
In stock
R657,85
Ons Vader Bybelstudie: ‘n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)
In stock
R149,65
The Bible Study Youth Edition: A 90-Day Study Of The Bible & How It Relates To You (PB)
In stock
R220,95
