Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 3 (Sagteband)
R49,21
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638010633
Categories: Kinders, Kinders / 5-8 Jaar, Paperback
Description
Kombineer die pret van nuwe woorde leer ken met bekende stories uit die Bybel, soos die verhaal van Samuel wat na God geluister het en Jesus se storie van die barmhartige Samaritaan.
Leer uit die Bybel – Kom speel met woorde (Boek 3) stel 5- tot 8-jariges bekend aan 5 bekende Bybelverhale terwyl hulle nuwe woorde leer en prettige aktiwiteite doen. Die meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit onder andere woordsoektogte en raaisels met geheime kodes in. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook nuwe woorde leer lees en skryf.
- Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders
- Bevat 5 bekende Bybelverhale
- Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in
- Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees
- Help kinders om nuwe woorde te leer terwyl hulle ook meer van die Bybel leer
- Kweek ’n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders
- Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis
- 32 volkleur-bladsye
- Sagteband
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let’s Play with Words (Book 3)
Shipping & Delivery
Related products
77 Bible Word Searches for Kids (Paperback)
10 in stock
R50,22
A Giant Headache: The Story of David and Goliath (Paperback)
10 in stock
R49,21
Book Of Revelation Made Easy Series (Paperback)
10 in stock
R155,67
CSB Outreach Bible For Kids (Paperback)
10 in stock
R159,69
CSB Outreach Large Print Bible (Paperback)
10 in stock
R230,00
CSB Outreach New Edition (Paperback)
10 in stock
R129,56
The Bible Study Part One: Old Testament (Paperback)
10 in stock
R281,22
