My Eie Bybel (Hardeband)

R129,56

Add R1500,00 to cart and get free shipping!

10 in stock

SKU: 9781415330081 Categories: , ,
Description

My eie Bybel is die perfekte geskenk. Hierdie Kinderbybel bevat ‘n versameling van al die klassieke, gewildste Bybelstories, waaronder al die immergroen gunstelinge wat by almal byval vind. Die stories word op ’n eenvoudige manier deur Bethan James aangebied sodat die kleinspan dit sal kan verstaan.
Al die stories is kleurvol geïllustreer deur die ervare kinderboek-illustreerder, Estelle Corke.

Additional information
Dimensions15 × 178 × 144 cm
Audience
Language
Stock
Author
Shipping & Delivery