My Jesus-Storiebybel (Sagteband)
R219,95
10 in stock
Op soek na ’n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? My Jesus-Storiebybel is ’n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die groot storie van Jesus te vertel.
Met die stories uit die Ou Testament en die Nuwe Testament maak die skrywer op ’n gemaklike en verstaanbare manier God se verlossingsplan vir kinders persoonlik. Daar is 21 stories uit die Ou Testament en 23 uit die Nuwe Testament en elkeen dui op Jesus: die Verlosser van God en die eintlike Groot Boodskap vir die mensdom.
My Jesus-Storiebybel is ’n uitstekende boek om kinders én ouers opnuut bewus te maak van die goue draad wat deur die hele Bybel loop: Jesus.
| Dimensions | 17 × 190 × 160 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Related products
77 Memory Verses Every Kid Should Know (Paperback)
10 in stock
Clever Cub Learns About Love (Paperback)
10 in stock
Ewige beloftes: ’n 6-week-Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
Kolossense Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
The Gospel Of Mark Bible Study (Paperback)
10 in stock
Wanneer God Stilbly: ‘n 7-week-Bybelstudie oor Job (Sagteband)
10 in stock
