My KrapBybel: Jesus se Liefde (Ringbind)
R159,69
10 in stock
Om oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!
In My KrapBybel: Jesus se liefde kan kinders tussen 3 en 6 jaar meer leer van die wonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus se liefde openbaar terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.
Die aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders inspireer om Jesus se liefde en omgee met ander mense te deel terwyl hulle hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel.
• Wonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus se liefde openbaar vir kinders tussen 3 en 6 jaar.
• Opwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede ontwikkel.
• Die aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.
• Spesiale pen ingesluit.
• Ringbind.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Love of Jesus Children’s Scratch Bible.
| Dimensions | 15 × 205 × 175 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Related products
Be Strong in the Lord and His Mighty Power Large Wirebound Journal
10 in stock
Between The Pages Of A Book Is A Lovely Place To Be Large Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
Collect Beautiful Moments Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
Grace Blue Floral Large Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
Inspirational Coloring Book For Girls (Wirebound)
10 in stock
Moments In Prayer: A 52-Week Prayer Journal for Women (Wirebound)
10 in stock
Quick Scripture Reference For Counseling (4Th Edition)(Spiral Bound)
10 in stock
The Joy of the Lord Is My Strength Hardcover Wirebound Journal
10 in stock
