‘N Ontdekkingsreis Deur Die Bybel – Vir Kinders (Sagteband)
R149,65
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9781431611478
Categories: Kinders, Kinders / 8-12 Jaar, Paperback
Description
Dave Strehler bied met ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.
Dié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.
’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:
- antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel
- interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek
- visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou
- hedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en tradisies
- woordverklarings
- vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk
Additional information
| Dimensions | 16 × 245 × 171 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Shipping & Delivery
Related products
Amplified Outreach Bible (Paperback)
10 in stock
R241,05
Bible Word Searches (Paperback)
10 in stock
R99,43
CSB Outreach Large Print Bible (Paperback)
10 in stock
R230,00
CSB Outreach New Edition (Paperback)
10 in stock
R129,56
Ewige beloftes: ’n 6-week-Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
R129,56
Geseënd Is Julle Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
R99,43
Ons Vader Bybelstudie: ‘n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)
10 in stock
R149,65
The Gospel Of Mark Bible Study (Paperback)
10 in stock
R120,52
