’n Reuse Kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat (Sagteband)
R49,21
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9780638009101
Categories: Kinders, Kinders / 5-8 Jaar, Paperback
Description
Leer jou kinders hoe om enige reus in hulle lewe te oorwin deur geloof en moed wat van God af kom – net soos Dawid!
’n Reuse kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat is die geliefde Bybelstorie van Dawid en Goliat in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle hoe ons moed en krag by God kry wanneer ons op Hom vertrou.
Die boek het plek aan die einde waar die kind sy of haar naam kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan Christus.
- Teks in prettige rym
- Kleurvolle illustrasies
- Plek aan die einde waar kinders hulle name kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan God
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Giant Headache
Additional information
| Dimensions | 4 × 198 × 198 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Shipping & Delivery
Related products
77 Memory Verses Every Kid Should Know (Paperback)
10 in stock
R50,22
A Giant Headache: The Story of David and Goliath (Paperback)
10 in stock
R49,21
Bible Story Coloring And Activity Book (Paperback)
10 in stock
R199,86
Clever Cub Learns About Love (Paperback)
10 in stock
R35,15
CSB Outreach Large Print Bible (Paperback)
10 in stock
R230,00
Ewige beloftes: ’n 6-week-Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
R129,56
I’m Going to Give You a Bear Hug! (Paperback)
10 in stock
R79,35
The Gospel Of Mark Bible Study (Paperback)
10 in stock
R120,52
