Noag Se Wonderlike Ark: Verf-en-Soek Bybelstories (Ringbind)
R99,43
10 in stock
Verf die prentjies weer en weer
Waar het Noag al die diere weggesteek? Leer meer oor Noag se ark en waar die diere gebly het terwyl jy elke bladsy met water verf.
Verf-en-soek Bybelstories: Noag se wonderlike ark is ’n unieke interaktiewe boek wat 3- tot 6-jariges uitnooi om Noag en al die diere in die ark te ontmoet. Kinders sal ook leer wat die belofte van die reënboog vir God se kinders beteken.
Wanneer kinders die bladsye met water verf, sal die illustrasies en ander weggesteekte besonderhede verskyn. Omdat kinders met water verf, hoef ouers nie bekommerd te wees oor verf wat mors nie. Wanneer die bladsye droogword, verdwyn die prentjie weer. Elke boek het sy eie verfkwassie.
- Interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges oor Noag se ark.
- ’n Verfkwassie is ingesluit om die bladsye met water te verf. Sodra die bladsy droogword, kan die bladsye weer geverf word.
- 10 volkleur-bladsye
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Paint and Find Bible Stories: Noah’s Amazing Ark
Related products
Coloring the Names of God Coloring Book (Spiral-Bound)
In stock
ESV Spiral-Bound Hardcover New Testament Journaling Bible
In stock
He Has Made Everything Beautiful in Its Time Ivory Floral Hardcover Wirebound Journal
In stock
He Who Began a Good Work in You Will in You Beige Floral Hardcover Wirebound Journal
In stock
I Sought the Lord and He Heard Me and Delivered Me from All My Fears A4 Wirebound Notepad
In stock
Love Never Fails Hardcover Wirebound Journal
In stock
Moments In Prayer: A 52-Week Prayer Journal for Women (Wirebound)
In stock
The Word In Color (Wirebound)
In stock
