Ons Vader Bybelstudie: ‘n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)
R149,65
10 in stock
Vir baie eeue het gelowiges oor die wêreld heen bekende gebede gebid om God intiemer te leer ken. Die Ons Vader-gebed is so ’n gebed en ’n geestelike skatkis vir elke Christen.
Gelowiges oraloor bid elke dag die Ons Vader. Maar is daar meer te put uit hierdie geskenk van Jesus self? Becky Harling, skrywer en Bybelonderwyser, het dieper gedelf in die Ons Vader en daardeur ’n groter liefde vir Jesus en die Vader ontwikkel.
Ons Vader: ‘n Studie Van Die Diep Waarhede In Jesus Se Modelgebed: ‘n 6-week-Bybelstudie SB is ’n studie oor ses weke wat jou verhouding met God versterk terwyl jy hierdie geliefde gebed in diepte bestudeer. Ontdek ses lewensveranderende uitnodigings wat Jesus deur hierdie gebed aan elke gelowige rig. Jesus nooi jou uit om:
- God as Vader te ken
- te aanbid
- jouself oor te gee
- met vertroue te vra
- vryheid te vind deur te vergewe
- oorwinnend te leef
Ons leef in ’n tyd van toenemende vrees, depressie, ontnugtering en teleurstelling. Maar die Ons Vader-gebed bied genesing vir ons siele. Bo en behalwe onderrig oor ons verhouding met God, leer die gebed ons ook belangrike aspekte oor ons verhouding met ander. Kom saam op ’n ontdekkingsreis deur die Ons Vader en maak God se vrede, vertroue en standvastigheid jou eie.
| Dimensions | 12 × 244 × 171 cm |
|---|---|
| Audience | |
| Language | |
| Stock | |
| Author |
Related products
77 Bible Word Searches for Kids (Paperback)
10 in stock
Bible Story Coloring And Activity Book (Paperback)
10 in stock
Clever Cub Learns About Love (Paperback)
10 in stock
CSB Outreach Large Print Bible (Paperback)
10 in stock
CSB Outreach New Edition (Paperback)
10 in stock
Die Wapenrusting Van God (Sagteband)
10 in stock
Ewige beloftes: ’n 6-week-Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
I’m Going to Give You a Bear Hug! (Paperback)
10 in stock
