Sterk: Dagstukkies vir ‘n Vreeslose en Passievolle Lewe (Hardeband)
R199,86
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
Description
In Sterk: Dagstukkies vir ‘n Vreeslose en Passievolle Lewe nooi Lisa Bevere jou uit om sterk te wees en nie daarvan weg te skram nie. Ongelukkig kan jy dit nie op jou eie vermag nie – nie eens deur harder te probeer of meer te doen nie. Jou krag lê in God opgesluit. Leer om jou verhouding met God te verdiep, Hom beter te leer ken en Hom onvoorwaardelik te volg. Aan die hand van 90 dagstukkies wat temas soos vernietigende verhoudings, vergifnis, oordeel, vrede, berou, rus, seerkry, woede ens. insluit en uit Skrifverwysings, ‘n Bybelse lering, ‘n gebed en ‘n Ek is sterk-bevestiging bestaan, kan jy die sterk vrou word wat jy graag wil wees.
- 10 hoofstukke van 9 dagstukkies elk
- 11 punt-lettergrootte
- Met ‘n lint om jou plek aan te dui
- Kombineer Bybelse kennis met persoonlike insig en praktiese voorbeelde
- Inspirasie vir vroue van alle ouderdomme
- Ervaar die vreugde om in harmonie met God, ander en jouself te leef
Additional information
| Dimensions | 16 × 218 × 158 cm |
|---|---|
| Audience | Women |
| Language | Afrikaans |
| Stock | 10 |
| Author | Lisa Bevere |
Shipping & Delivery
Related products
BSB Berean Study Bible Blue (Hardcover)
In stock
R2209,56
CSB Apologetics Study Bible For Students (Hardcover)
In stock
R1009,37
CSB Explorer Bible For Kids (Hardcover)
In stock
R833,61
CSB Kids Bible (Hardcover)
In stock
R501,17
Die Bybel In Praktyk Rooi En Swart Hardeband Studiebybel
In stock
R702,04
My LullaBible For Boys (Hardcover)
In stock
R281,22
The Action Bible: Faith in Action Edition (Hardcover)
In stock
R501,17
The Storm That Stopped – Tales That Tell the Truth Book 10 (Hardcover)
In stock
R169,74
