Vertrou God Elke Dag (Sagteband)

R199,86

Add R1500,00 to cart and get free shipping!

10 in stock

SKU: 9781776477234 Categories: , ,
Description

Vertrou jy op jouself … of vertrou jy op God?

Waar die wêreld ’n mens aanmoedig om op omstandighede, sukses en ander se opinies staat te maak, sê God ons moet Hom ten volle vertrou. As ’n mens dit doelbewus doen, kan dit jou help om goeie keuses te maak, angstigheid te oorkom en ’n positiewe lewensuitkyk te kweek.

In Vertrou God elke dag help internasionale spreker en New York Times-topverkoper-outeur Joyce Meyer jou om elke dag van die jaar reg te begin. Elke dag se stukkie bevat praktiese raad en hulp van Joyce, asook lewensveranderende beloftes uit God se Woord wat jy vinnig en maklik in jou eie lewe kan toepas.

  • 365 Dagstukke om jou te help om goeie keuses te maak, kommer teë te werk, angstigheid te oorkom en ’n positiewe lewensuitkyk te kweek.
  • Sagteband.
  • 388 eenkleur bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Trusting God Day by Day.
Additional information
Dimensions20 × 210 × 150 cm
Audience
Language
Stock
Author
Shipping & Delivery