Vroue Van Die Bybel Dagstukke (Sagteband)
R199,87
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
Description
Die eise van die lewe maak dit dikwels moeilik om die eggenoot, ma, dogter of vriendin te wees wat jy wil wees. Hoe bemoedigend om te weet jy is nie die enigste vrou wat so voel nie! Vroue van die Bybel fokus op 52 besondere vroue van die Bybel wat dieselfde uitdagings in hulle lewe en geloof ervaar het as wat die moderne vrou daagliks het.
Elke week fokus op die lewe van een van hierdie 52 vroue, met:
- ’n Inspirerende blik op haar lewe (Maandag)
- Meer inligting oor haar leefwêreld (Dinsdag)
- ’n Kort Bybelstudie oor haar lewe en hoe jy dit in jou lewe kan toepas (Woensdag)
- Bybelse beloftes (Donderdag)
- ’n Gebed (Vrydag)
Vroue van die Bybel bevat ook:
- ’n Tematiese indeks
- ’n Lys en tydlyn van die vroue van die Bybel
- ’n Lys van die vroue in Jesus se stamboom
- ’n Lys van die vroue in Jesus se lewe en bediening
Vroue van die Bybel is perfek vir individuele of groepstudie. Dit bied nuwe perspektiewe wat jou verhouding met God sal versterk en vir jou ’n dieper waardering sal gee vir die vroue wat voor jou geleef het.
Additional information
| Dimensions | 20 × 215 × 140 cm |
|---|---|
| Audience | Women |
| Language | Afrikaans |
| Stock | 10 |
| Author | Ann Spangler,Jean E. Syswerda |
Shipping & Delivery
Related products
52 Weeks In The Word: A Companion For Reading / Bible / Year (Paperback)
In stock
R300,30
Al Sou die Vyeboom Nie Bot Nie: Bybelstudie oor Habakuk Hersiene Uitgawe (Sagteband)
In stock
R89,39
Bible Word Searches (Paperback)
In stock
R99,43
CSB Outreach New Edition (Paperback)
In stock
R99,43
Our Father: A Study of the Lord’s Prayer – 6-Week Bible Study (Paperback)
In stock
R149,65
Perspektief op die Heilige Gees (Sagteband)
In stock
R79,35
The Bible Study Youth Edition: A 90-Day Study Of The Bible & How It Relates To You (PB)
In stock
R220,95
