Word ‘N Volgeling Van Jesus (Sagteband)
R20,09
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
9781431621477
Categories: Evangelisasie, Paperback
Description
Word ’n volgeling van Jesus is ’n handige evangelisasie-boekie wat help om die Goeie Nuus oor Jesus aan kinders oor die hele wêreld te verkondig.
Hierdie boekie deur topverkoper-outeur Dave Strehler is ’n wonderlike hulpmiddel om iemand na Jesus te lei. Jong gelowiges sal ook ontdek hoe hulle geloof kan groei, hoe om die Bybel te lees en te bid.
Ander spesiale kenmerke sluit in:
- Plek waar hulle kan aanteken wanneer hulle hul lewe vir Jesus gegee het
- Aanwysings hoe om hulle eie verlossingsarmband te maak
Additional information
| Dimensions | 2 × 150 × 100 cm |
|---|---|
| Audience | Kids |
| Language | Afrikaans |
| Stock | 10 |
| Author | Dave Strehler |
Shipping & Delivery
Related products
Al Sou die Vyeboom Nie Bot Nie: Bybelstudie oor Habakuk Hersiene Uitgawe (Sagteband)
In stock
R89,39
Amplified Outreach Bible (Paperback)
In stock
R241,05
Bible Sudoku: 100 Sudoku Puzzles from Beginner to Master with Solutions (Paperback)
In stock
R99,43
CSB Outreach New Edition (Paperback)
In stock
R99,43
CSB The Invitation New Testament (Paperback)
In stock
R29,13
Perspektief op die Heilige Gees (Sagteband)
In stock
R79,35
The Bible Study Youth Edition: A 90-Day Study Of The Bible & How It Relates To You (PB)
In stock
R220,95
