{"product_id":"101-gebede-vir-donker-dae-hardeband","title":"101 Gebede vir Donker Dae (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDepressie is ’n algemene siekte wat sowat 280 miljoen mense wêreldwyd raak. Om depressief te wees, kan jou alleen, hooploos en ongeliefd laat voel. Maar jy kan vreugde en versterking vind in die wete dat God net ’n gebed ver is!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003e101 Gebede vir donker dae \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003esal jy hoop vind te midde van angs, depressie, vrees en uitbranding deur kosbare tyd saam met die Vader in gebed deur te bring. Die 101 kort en kragtige gebede tesame met die Skrifbeloftes sal jou help om jou gedagtes te verwoord terwyl jy tot God nader in gebed om die donker tye met sy lig en nabyheid te vul.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie tweekleur-geskenkboekie sal vir jou of ’n geliefde wat met depressie worstel, bemoedig en met nuwe hoop vul.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e101 kort en kragtige gebede wat hoop, genade en vrede bied te midde van depressie\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Uiters relevante onderwerp wat ’n geskatte 280 miljoen mense oor die hele wêreld raak\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eTweekleur-drukwerk\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel 101 Prayers to Cope with Depression\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970739863854,"sku":"9780638009439","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009439_front.jpg?v=1776552547","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/101-gebede-vir-donker-dae-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}