{"product_id":"12-sleutels-tot-geestelike-groei-36-bybelstudies-vir-kleingroepe","title":"12 Sleutels Tot Geestelike Groei (36 Bybelstudies Vir Kleingroepe)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eBaie gelowiges hunker na ’n inniger verhouding met God en wil graag geestelik meer groei. In \u003cb\u003e\u003ci\u003e12 Sleutels tot geestelike groei\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e span vier bekende outeurs saam om vir gelowiges 12 Skrifbeginsels te gee wat ons geloofslewe moet kenmerk. Dit is Skrifbeginsels wat God wil hê aan die fondament van elke volgeling van Christus se geloofslewe moet lê:\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eGeloofsekerheid\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGroei\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGehoorsaam\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGroepe\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGawes\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGetuig\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGenade\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGebed\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGaan\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGee\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGenesing\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGesin\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003e12 Sleutels tot geestelike groei\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ideaal vir persoonlike studie, maar is so saamgestel dat ’n mens groter waarde daaruit sal kry as dit as ’n handboek gebruik word vir kleingroepe.\u003cbr\u003eMet die deurwerk van hierdie Bybelstudie sal lesers wonderlike groei en geestelike verryking ervaar. Dit sal hulle ook aanmoedig om die Woord beter te leer ken en meer vrug te dra in die Koninkryk.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970759688494,"sku":"9781431624997","price":199.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431624997_front_a06b20d7-986a-4cf5-a724-d6a9387f161a.jpg?v=1776553102","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/12-sleutels-tot-geestelike-groei-36-bybelstudies-vir-kleingroepe","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}