Skip to product information
1 of 7

2027 Dagboek - Dagbeplanner - Leefstyl vir die Vrou - Teëls - Kunsleer

Regular price
R 269.00
Regular price
Sale price
R 269.00
In stock

Description

Die Leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2027 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.



Kenmerke sluit in:

  • Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
  • Openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
  • Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028
  • Maandkalenders
  • ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
  • Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
  • 220 X 165 mm, kunsleer, met merklint om jou plek te dui

Shipping and Returns

Return Policies

2027 Dagboek - Dagbeplanner - Leefstyl vir die Vrou - Teëls - Kunsleer
2027 Dagboek - Dagbeplanner..

R 269.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support