Skip to product information
1 of 7

2027 Skooldagboek - Dagbeplanner vir Meisies - Sagteband

Regular price
R 99.00
Regular price
Sale price
R 99.00
In stock

Description

Met nuwe, interessante en oulike aktiwiteite is Skooldagboek 2027 vir laerskoolmeisies ’n moet-hê.

Die kenmerke sluit in:

  • Twee dae per bladsy, met plek vir ouer/voog se handtekening
  • Kalender vir 2027, en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
  • Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
  • Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad
  • Suid-Afrika se volkslied
  • Speletjies soos soek die verskille, blokraaie en kopkrappers
  • 210 x 142 mm, sagteband

Shipping and Returns

Return Policies

2027 Skooldagboek - Dagbeplanner vir Meisies - Sagteband
2027 Skooldagboek - Dagbeplanner..

R 99.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support